Island Lake Vakansie-Oord Gekose Oord

Category: Resort News | Author: Island Lake Holiday Resort |  Date posted:  | Reach: 469791   2481

Island Lake Vakansie-Oord - Wildernis, Wes-Kaap
Kamp & Leef Gekose Oord

Island Lake Vakansie-Oord is geleë aan die kant van die pragtige ‘Island Lake’ in die Wildernernis Nasionale Park, in die middel van die pragtige en bekende Tuinroete. Slegs 20km vanaf George of 40km vanaf Knysna, met die dorp Wildernis se restaurante, wegneemetes, supermarkte en kantiene net ‘n paar minute weg. Dit is die ideale naweek-wegbreek, jaarlikse vakansie, of motorwoonwa oornag-plek. Visvang, waterski en bootvaarte op die meer maak dit ‘n boot-paradys – ‘n lanseerblad vir bote is in die oord beskikbaar. Die gebied het baie inheemse bome waar meer as 280 voëlspesies gevind kan word. Die uitsig oor die meer vanaf die kampplekke, of vanaf ons gerieflike en ruim rondawels, is verstommend pragtig. Dit is deel van die natuur se salwende invloed om ontslae te raak van die moderne lewe se spanning en druk.

Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.

Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm

Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.

Island Lake Holiday Resort
+27 44 877 1194
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News